| Akkommodasie | Port Elizabeth | Suid Afrika | Hotel | Selfsorg | Nelson Mandela Bay | Oos-Kaap | Strandfront |

Hotel & Selfsorg Akkommodasie op die strandfront in Port Elizabeth.Hotel & Selfsorg Akkommodasie op die strandfront in Port Elizabeth.

Bishops Inn

Choose your language     English   Deutsch   Español   Français   PortuguêsNederlands   Dansk   Svenska   Norsk   Italiano   Русский   简体中文


REISAGENTE
AP-TA30185
AM-TAPLZ345
SA-TA74918
WS-TV5345
WB-TA5345
 
Dubbel Kamer
 
Twin Kamer met twee enkelbeddens
 
Selfsorg suite
 
 
Swimming Pool
 
Hotel & Selfsorg Akkommodasie op die strandfront in Port Elizabeth.
 
Konferensie
 
Paraplegiese selfsorg suite
 
Ontvangs
 
Konferensie
 
Konferensie

Algemene Beskrywing

Die Bishops Inn Hotel is oorkant Koningstrand geleë en binne kort afstand van die stad, restaurante, hospitale, lughawe en al Port Elizabeth se wêreldbekende besigtighede.

Die uitstekende selfsorgeenhede van die Inn en die vriendelike personeel dra daartoe by dat u hoogste verwagtinge oortref sal word, hetsy u 'n besigheidsreisiger, vakansieganger of paraplegiese gas is.

Die kombinasie van innoverende ontwerp en bevoeglike en hulpvaardige personeel maak Bishops Inn die ideale oornag verblyfplek.

Die unieke ontwerp spog met 19 kamers met 'n asemrowende see-uitsig, en 31 gemaklike kamers met en-suite badkamers.

REALTIME AVAILABILITY & BOOKINGS

Click here for more information. Twin / Dubbel kamer

Click here for more information. 1-Slaapkamer selfsorg suites
2-Slaapkamer selfsorg suites
Click here for more information. Paraplegiese kamers & suites
Konferensiefasiliteite

Algemen Besonderhede
  • Akkommodasie Tipe : Hotel & Selfsorg
  • Plaaslike Besienswaardighede
    Virgin Active Health Club 0.8 km
    Boardwalk Casino Complex 2.0 km
    McArthur Leasure Center 0.8 km
    EPRU Rugby Stadium 1.0 km
    Lughawe 3.5 km
    City Center 3.0 km
    Hawe 3.0 km
    Humewood Links Golf Club 5.0 km
    Addo Elephant National Park 75.0 km
    various Game Reserves within 100 km
    Inboek / Uitboek Tye
    Inboek is na 14:30
    Uitboek is voor 10:30
        
    Hotel & Selfsorg Akkommodasie op die strandfront in Port Elizabeth.

    Hotel & Selfsorg Akkommodasie op die strandfront in Port Elizabeth.
     
    Killarneystraat 14
    Port Elizabeth, 6001
    Suid Afrika
    Tel: +27 - (0)41 - 585 6828
    Faks: +27 - (0)41 - 585 6850
    E-pos ons  
    bishopsinn  

    Aanwysings:     Klik asb hier om na Bishops Inn te gaan op Google Maps.

    Rigting vanaf Kaapstad or Grahamstad/Oos-London: Volg die  N2 Nasionale Pad tot die afdraai  na die M4(Setlaarsweg). Ry met die  M4 Settlersweg in die direksie van Somerstrand vir 7 km tot by die eerste stel verkeersligte. Vanaf hierdie stel verkeersligte, volg die pad vir 1 km in die middelbaan verby die volgende stel verkeersligte en draai in die M13 na Somerstrand. Van die volgende stel verkeersligte draai na 100 m in by die eerste straat na links (Killarneystraat) en volg dit vir ongeveer 300 m na Bishops Inn aan die linkerkant.

      Rigting vanaf die Lughawe: Draai regs vanuit die Lughawe in Allister Millerweg en volg dit vir  1,7 km tot by die verkeersligte. Vanaf hierdie stel verkeerstligt draai regs in La Rocheweg en volg dit vir 1,6 km. Draai links in Marshallstraat, volg dit vir 350 m, draai dan regs in Ayliffweg en draai na100 m links in Killarneystraat. Na 200 m sal u Bishops Inn aan u regterkant vind.

    Latitude -33°58’28.77"
    Longitude +25°38’26.04"

    Kamers/Eenheide & Pryse

    Twin / Dubbel Room REALTIME AVAILABILITY & BOOKINGS
    Die kamer bestaan uit 'n slaapkamer met dubbel bed / twee enkelbeddens en 'n en-suite stort / bad. Dit is toegerus met afstandbeheerde lugversorging, 'n televisie met Movie Magic en Super Sport kanale, asook tee / koffie fasiliteite.
    01 November 2009 tot 31 Oktober 2010 van R 540.00 tot R 620.00.00 per kamer
    01 November 2010 tot 31 Oktober 2011 van R 589.00 tot R 679.00.00 per kamer
    Ons aanvaar alle kredietkaarte.
    Beskrywing:
      Ontbyt van R 60.00 per persoon opsionele ontbyt
      Beddens Eenkel of Dubbel
      TV            keuse van
      Internet / Wi-Fi Wi-Fi by Telkom South Africa
      Badkamer Fasiliteite En-suite bad en / of stort
      Ander  
    Selfsorg suites (1 slaapkamer) REALTIME AVAILABILITY & BOOKINGS
    Die kamer bestaan uit 'n slaapkamer met en-suite stort /bad en 'n oop-plan sitkamer / kombuis area. Die slaapkamer het 'n dubbel bed / twee enkelbeddens en is toegerus met afstandbeheerde lugversorging. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n klein toonbankstofie. Die sitkamer is toegerus met afstandbeheerde lugversorging, 'n televisie met Movie Magic en Super Sport kanale, asook 'n gemaklike rusbank wat uitvou in 'n slaapbank.
    01 November 2009 tot 31 Oktober 2010 van R 790.00 tot R 860.00 per eenheid
    01 November 2010 tot 31 Oktober 2011 van R 869.00 tot R 939.00 per eenheid
    Ons aanvaar alle kredietkaarte.
    Beskrywing:
      Ontbyt van R 60.00 per persoon opsionele ontbyt
      Beddens Eenkel of Dubbel, Slaapbank vir kinders <12 jaar
      TV            keuse van
      Internet / Wi-Fi Wi-Fi by Telkom South Africa
      Badkamer Fasiliteite En-suite bad en / of stort
      Ander  
    Selfsorg suites (2 slaapkamer) REALTIME AVAILABILITY & BOOKINGS
    Die suite bestaan uit twee slaapkamers met en-suite badkamers en 'n oop-plan sitkamer / kombuis area. Die eerste slaapkamer is toegerus met 'n dubbel bed / twee enkelbeddens en 'n en-suite stort / bad, terwyl die tweede slaapkamer toegerus is met 'n dubbel bed / twee enkelbeddens en 'n en-suite stort / bad. Albei kamers het 'n afstandbeheerde lugversorger en televisies met Movie Magic en Super Sport kanale. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en klein toonbankstofie. Die gemaklike rusbank vou uit in 'n slaapbank.
    01 November 2009 tot 31 Oktober 2010 van R 1200.00 tot R 1299.00 per eenheid
    01 November 2010 tot 31 Oktober 2011 van R 1200.00 tot R 1299.00 per eenheid
    Ons aanvaar alle kredietkaarte.
    Beskrywing:
      Ontbyt van R 60.00 per persoon opsionele ontbyt
      Beddens Eenkel of Dubbel, Slaapbank vir kinders <12 jaar
      TV            keuse van
      Internet / Wi-Fi Wi-Fi by Telkom South Africa
      Badkamer Fasiliteite Ensuite bath and / or shower
      Ander  
    Paraplegiese fasiliteite REALTIME AVAILABILITY & BOOKINGS
    Die maklik bereikbare fasiliteite sluit in kamers / suites met en-suite badkamers wat noukeurig ontwerp is om na ons paraplegiese gaste se spesiale behoeftes om te sien.  Die kamer / suites is ten volle lugversorg en het 'n dubbel bed, televisie met Movie magic en Super Sport kanale en tee / koffie fasiliteite. Die ontwerp maak maklike toegang tot alle fasiliteite vanuit 'n rolstoel moontlik - selfs die badkamers is ten volle bereikbaar. Algemene areas soos die parkeerterrein en ontvangsarea is spesifiek ontwerp met die spesiale behoeftes van ons paraplegiese gaste in gedagte.
    01 November 2009 tot 31 Oktober 2010 van R 540.00 tot R 860.00.00 per kamer
    01 November 2010 tot 31 Oktober 2011 van R 589.00 tot R 939.00.00 per kamer
    Ons aanvaar alle kredietkaarte.
    Beskrywing:
      Ontbyt van R 60.00 per persoon opsionele ontbyt
      Beddens Dubbel, Slaapbank vir kinders <12 jaar
      TV            keuse van
      Internet / Wi-Fi Wi-Fi by Telkom South Africa
      Ander
    Konferensiefasiliteite Kontak ons vir meer besonderhede en pryse.
    Ons klein en intieme konferensiekamer kan ‘n maksimum van 40 gaste akkommodeer, afhangende van die uitleg van die fasiliteit. Die in-huis spesenierder het ‘n verskeidenheid spyskaarte wat aangepas kan word volgens versoeke en spesiale diëetvereistes. Ons roem daarop dat ons meer as die nodige doen om te verseker dat ons kliënte gelukkig is.

    Geriewe:

    Televisie Flipbord
    DVD / VCR Dataprojektor
    Skerm Lugversorging
    Verstelbare ligte Witbord
      Internet Wi-Fi by Telkom South Africa Konferensie Konferensie Konferensie

    This web site, its design and content are Copyright © 2003 - 2010 PNW Property Development (Pty) Ltd. All rights reserved.

      Site Meter